Produkte
Aktiwiteite is ouderdom spesifiek geskryf vir die ondersteuning van normale ontwikkeling
Stimulasie by die huis

Exito het stimulasie pakkette wat deur mamma of die oppasser tuis gedoen kan word om jou kind te stimuleer in verskeie areas vir optimale ontwikkeling.
Stimulasie by die skool

Is jy ‘n kleuterskool juffrou wat opsoek is na duidelike riglyne om seker te maak julle skoolkinders ontvang ouderdom toepaslike stimulasie? Dan is Exito net vir jou.
				