Welkom by
Gesels met ons op WhatsApp of E-pos!
Registreer nou om jou eerste maand se aktiwiteite te kry
Gee jou kind ‘n voorsprong in die lewe met ons weeklikse ouderdomspesifieke aktwiteite wat grof, fyn, perseptuele en sensoriese vaardighede sal ondersteun en bevorder!
Waaroor gaan die Éxito Stimulerings program?
Die Éxito Stimulasie Program is ‘n stimulasie program vir kinders van 0 tot 6 jaar oud. Dit bestaan uit basiese aktiwiteite, een per week, wat jou kind se normale ontwikkeling in terme van grof, fyn, perseptuele en sensoriese vaardighede sal ondersteun en bevorder.
Een keer ‘n maand ontvang jy al die aktiwiteite vir die betrokke maand, gebasseer op jou kind se ouderdom bv. 2jr 4mnde oud. Die aktiwiteite word BAIE goed verduidelik met ondersteunende prentjies sodat jy as ouer presies weet wat om te doen. Elke aktiwiteit het ook ‘n lys van benodigdhede by sodat jy weet wat jy bymekaar moet kry voordat julle wegspring.
Hulpbronne

Aktiwiteite

Artikels

Aanlyn Raad
Hallo!
Het u enige vrae oor die aktiwiteite? Of oor u kind se vordering? Moenie huiwer om ons direk te kontak nie. Ons wil graag ondersteuning bied. Kontak ons hieronder.
Marianne Kotzé - 072 379 1148
Cecile Nieuwoudt - 083 225 5156 (Slegs WhatsApp)
